Afriforum
Afriforum~26d ago

SOS | Joernalis en Kommunikasiespesialis

Other
1 views0 saves0 applied

Quick Summary

Overview

Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) werk daaraan om die toekoms van Christelike, Afrikaanse onderwys te verseker — deur bestaande gehalte onderrig te beskerm én nuwe,

Technical Tools
Other

Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) werk daaraan om die toekoms van Christelike, Afrikaanse onderwys te verseker — deur bestaande gehalte onderrig te beskerm én nuwe, volhoubare onderwysinisiatiewe te bou. Ons is op soek na ’n dinamiese Joernalis en Kommunikasiespesialis om by ons span aan te sluit.

Die doel van die pos is om ondersteuning te lewer aan die SOS deur middel van mediaverklarings, verslaglewering, organisering van media veldtogte en -konferensies.

  • ’n Relevante kwalifikasie binne ʼn kommunikasie- of media-omgewing (NKR 7).
  • ’n Nagraadse kwalifikasie sal in jou guns tel.
  • Goeie begrip van die mediawêreld, die vermoë om nuus te identifiseer en sterk mediaverklarings te skryf.
  • Ervaring in die bestuur van ’n handelsmerk se aanlyn-teenwoordigheid en sigbaarheid is noodsaaklik.
  • Joernalistieke ervaring, kennis van podsendings,skryf van advertensies, artikels en blogs.
  • Ondervinding in webontwikkeling en basiese videoredigering word as ’n bykomende bate beskou.
  • Kennis van die Suid-Afrikaanse onderwyslandskap is ’n aanbeveling.
  • Identifiseer deurlopend nuuswaardige onderwerpe en skryf toepaslike mediaverklarings of blogs.
  • Stel gereelde digitale nuusbriewe saam.
  • Beplan en koördineer advertensieveldtogte in gedrukte en digitale publikasies.
  • Skryf promosie-artikels om die SOS se dienste en produkte te bevorder.
  • Beplan en bestuur mediaveldtogte en -verklarings vir die bekendstelling van SOS-verslae.
  • Ontwikkel en implementeer ’n sosiale media-strategie in lyn met SOS se bemarkingsdoelwitte.
  • Skakel met die media en fasiliteer onderhoude met SOS-verteenwoordigers
  • Doen navorsing oor tendense en kwessies in die onderwyslandskap.
  • Monitor en rapporteer oor mediablootstelling.
  • Skryf mediaverklarings en inhoud oor onderwysverwante gebeure.
  • Ondersteun die span met videoredigering, fotografie, infografika en taalversorging.
  • Ontwerp bemarkingsmateriaal vir sosiale media, die webwerf en video’s.
  • Hanteer gereelde e-poskommunikasie aan lede.
  • Help met die outomatisering van bemarkingsboodskappe en aansluitings.
  • Bestuur die korporatiewe identiteit van die SOS.
  • Dien as webmeester vir die SOS-webwerf, insluitend ontwerp, inhoudskepping en onderhoud.
  • Uitstekende skryf- en kommunikasievaardigheid
  • Kreatiewe denke en sterk navorsingsvermoë
  • Rekenaarvaardigheid en kennis van Mailchimp of soortgelyke CRM-stelsels
  • Bestaande joernalistieke netwerke en mediaverhoudinge
  • Verslagdoeningsvaardighede
  • Noukeurigheid en deeglike werkswyse

Location & Eligibility

Where is the job
Pretoria, ZA
On-site at the office
Listed under
Za

Listing Details

First seen
April 10, 2026
Last seen
May 5, 2026

Posting Health

Days active
26
Repost count
0
Trust Level
22%
Scored at
May 6, 2026

Signal breakdown

freshnesssource trustcontent trustemployer trust
Afriforum
Afriforum
breezy
Employees
30
Founded
2006
View company profile
Newsletter

Stay ahead of the market

Get the latest job openings, salary trends, and hiring insights delivered to your inbox every week.

A
B
C
D
Join 12,000+ marketers

No spam. Unsubscribe at any time.

AfriforumSOS | Joernalis en Kommunikasiespesialis